Leandie has been a guest speaker at several events. Her talks are free of jargon or innuendo, bringing the “taboo” topic of sex to a wide audience. Leandie is a great speaker for both a corporate environment and a less formal, public arena. Her most popular topics are listed below.
For bookings and more information on these talks, please email Leandie's office: info@leandiebuys.co.za This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or call 041 373 5800.
"Thank you so much for the great talk that you gave us today. I highly appreciate it. It was very informative and interesting." 23.08.2011
"Ek het so bietjie rondgevra en ek moet jou teleurstel, maar daar is nie een negatiewe opmerking nie!!! Jy het dus vlieende vaandels geslaag, vrou! Almal sê net hoe lekker hulle gelag, hulself geassosieer het en die ander se gesigte dop gehou het….. Weer eens baie dankie vir jou bydrae." 29.07.2011
Ladies Round Table Luncheon: Dit was vir ons wonderlik om Leandie by ons te kon he en is erg geeerd dat sy bereid was om by ons te kom praat ten spyte van haar besige skedule. Die dames het dit baie geniet en almal met wie ek gepraat het het iets uit haar praatjie geleer. Sy is professioneel maar noem 'n ding op die naam sonder om dit 'commin' te maak en dit laat 'n mens op jou gemak voel. Ek is bly oor die baie vrae wat gevra is - wys jou net die behoefte na antwoorde!
Grahamstown Breakfast:
Ek wil net dankie se vir die insiggewende en interessante aanbieding gisteroggend in Grahamstad. Dit was regtig baie plesierig, en ook behulpsaam, om so in n enkelgeslag omgewing te gesels oor n sensitiewe onderwerp(howewel ek wens dat my man nou dieselfde geleentheid kon kry om so tussen n groep mans te gesels!).
Jou ontspanne en humoristiese benadering het baie bygedra tot die sukses van die oggend. Dit was ook nuttig om persoonlik te gesels oor jou loopbaan ontwikkelling en te hoor van jou vervrissende benadering tot terapie!
Ek hoop om in die toekoms weer kontak te maak. Tot dan.... "keep up the good work!"
Sunridge School:
Ek wil dankie se vir die goeie werk wat jy doen, ek gisteraand by die funksie by Sunridge en daarna het n paar van ons gaan drink.Ek moet se dat van die girls ietsie te se gehad het.
Die een vrou het gese dat daar al iets embarrasing" met haar gebeur het tydens seks, sy het n kramp in haar been gekry nr 99.Groot was haar verbasing toe omtrent almal om die tafel bewestig het hulle ook al spierkrampe gekry het tydens seks.
Dit wys net vir my dat veral ons vrouens dink dat fout is, maar dat dit met almal gebeur, maar omdat ons nie regtig openlik oor seks nie besef niemand dat dit nie werklik n probleem is nie. Die van dit is ook waar dat baie dinge wat dalk "normaal" voorkom nie of reg is nie.
Ek is n Verpleegkundige by n kliniek en sien baie met vaginale infeksie en het een keer n vrou seker in haar 20's gesien wat van aanhoudende infeksie maar te skaam was om daaroor te praat of Dr toe te sodoende het sy en haar man 3 jaar laas seks gehad omdat dit te pynlik is haar. Daar is baie sulke vroue.
Community Chest:
On behalf of the Community Chest of the Nelson Mandela Metropole I thank you most sincerely for your support at the Spring Tea held on 6 September at The King Edward Hotel. It would not have been such a success without your support.
Thank you for making the day extra special for our guest by speaking to them. Your contribution added value to our event.
Your support enabled the Community Chest to raise R20 000.00 which will be used to make a difference in the lives of the more vulnerable communities.
Thank you for your support and generosity.
Grahamstown Ladies Breakfast:
Thank you so much for the most wonderful presentation at our breakfast this morning – and of course for coming to Grahamstown. I hope you had a good trip back!
We will definitely contact you next year for another gathering – this time with couples!!!
Everyone so enjoyed the morning – the feedback has been great!!!
Many thanks!!
Sex Therapy Class, NMMU:
Baie dankie vir die insiggewende, interressante klas van gistermiddag laat. Ek het aan jou lippe gehang, en kon nie glo dat daar uiteindelik iets (en iemand!) is wat dinge doen soos ek nog altyd wou nie: wow, seksterapie, en die direkte benadering daarvan is regtig iets waaroor ek kan opgewonde raak.
Nogmaals dankie!
Ecipa health care:
What a great pleasure it was to listen to you. I think you really kept the audience alert and alive. On behalf of Ecipa I wish to thank you for your time and sacrifice you made to talk to us on this
complex subject and which affects all of us. Once again thank you very much for an excellent afternoon spent with us.
Ladies Round Table Luncheon:
Dit was vir ons wonderlik om Leandie by ons te kon he en is erg geeerd dat sy bereid was om by ons te kom praat ten spyte van haar besige skedule. Die dames het dit baie geniet en almal met wie ek gepraat het het iets uit haar praatjie geleer. Sy is professioneel maar noem 'n ding op die naam sonder om dit 'commin' te maak en dit laat 'n mens op jou gemak voel. Ek is bly oor die baie vrae wat gevra is - wys jou net die behoefte na antwoorde!